Woordeloos tot Verhaal: Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans

Voorkant
Hans Ester, C. N. Van der Merwe, Etty Mulder
AFRICAN SUN MeDIA, 1 okt 2012 - 382 pagina's
?Trauma? behels in Woordeloos tot verhaal die oorweldigende effekte van geweld op die indiwidu sowel as die kollektiewe verlies van betekenis by die ineenstorting van ?n bekende wˆreld. Die artikels fokus egter nie alleen op die duister kant van die menslike natuur en van die menslike geskiedenis nie, maar verken ook die helende kragte wat die verwerking van trauma moontlik maak. Van wesentlike belang in di‚ verband is die skeppende krag van die menslike gees wat die woordloosheid as gevolg van ?n oorweldigende trauma kan transformeer tot betekenisgewende verhaal. Woordeloos tot verhaal is in menig opzicht een baanbrekend werk. Het brengt 24 onderzoekers uit verschillende disciplines bij elkaar om vanuit een scala van perspectieven helderheid te verschaffen over het trauma als centraal gegeven in de menselijke samenleving. Nieuw is tevens de samenwerking tussen Afrikaanstalige en Nederlandstalige auteurs. Zij hebben elkaar gevonden vanuit een gemeenschappelijke belangstelling en werden gestimuleerd door de verwantschap tussen hun talen.
 

Geselecteerde pagina's

Veelvoorkomende woorden en zinsdelen

Over de auteur (2012)

Chris N van der Merwe is 'n emeritus professor van die Universiteit van Kaapstad, waar hy vir 35 jaar dosent in die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde en in Literêre Teorie was; ook het hy by verskeie universiteite in Wes- en Sentraal-Europa en in die VSA as gasdosent opgetree. Hy het 'n groot aantal artikels in geakkrediteerde tydskrifte en hoofstukke in akademiese boeke geskryf en is die skrywer of (mede-)redakteur van vyftien boeke. Sy huidige navorsing fokus op narratiewe en trauma, en hy is die mede-outeur, saam met Pumla Gobodo-Madikizela, van die boek Narrating our healing: Perspectives on working through trauma (2007). Vir 'n reeks radiopraatjies is hy in 1994 deur 'n paneel letterkundiges as Boekjoernalis van die Jaar aangewys, en vir sy bydrae tot die Afrikaanse literêre kritiek het hy in 2009 die Gustav Preller-prys van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang.

Bibliografische gegevens